|
Nuut vir 2024!!
Dankie aan al die gemeentes wat ons tot op hede ondersteun het deur Kaspersky by ons aan te koop!!
|
|
|
"Product of the Year" toekenning.
Kaspersky het in 2023 die "Product of the Year" toekenning in Europa ontvang. Lekker om te weet ons is in goeie hande!
|
Wat bied Kaspersky Plus jou?
Ons wil graag kortliks enkele van Kaspersky Plus se funksies vir u uitlig.
|
|
|
|