Infokerk Kaspersky Plus funksies en kenmerke
  1. "Kaspersky Security Network." Geweldige omvattende antivirus datatabasis wat jou teen die grootste moontlike aantal virusse beskerm.
  2. Network Monitor Kaspersky monitor prosesse op jou rekenaar en hulle gebruik van jou network.
  3. "Intrusion Prevention." Dit beheer die vlak van toegang wat verskillende prosesse op jou rekenaar mag hê .
  4. "Smart Home Monitor." Dit wys vir jou watter toestelle aktief aan jou "Router" gekoppel is.
  5. "Kaspersky Protection Extension." nstalleer Kaspersky se beskerming op jou gekose internetblaaier.
  6. "File Anti-Virus." Kaspersky scan alle leêrs wat jy oopmaak en instaleer.
  7. "Safe Browsing." Kaspersky maak seker dat alle webwerwe wat jy oopmaak het nie enige virusse, "Phishing" of "Crypto scams" op nie.
  8. "Mail anti-virus." Kaspersky scan jou eposse wat inkom in jou epos applikasie.
  9. "Network Attack Blocker." Kaspersky beskerm jou rekenaar teen skadelike internet aktiwiteite en aanvalle.
  10. "Firewall." Kaspersky keer ongemagtigde toegang tot jou rekenaar deur buitestaanders.
  11. "Harddrive manager." Kaspersky kan gebruik word om jou hardeskyf skoon te hou van onnodige duplikaat leêrs en tydelike files wat onnodig is. Waarsku ook van moontlike probleme met die hardeskyf se gesondheid sodat dit nie 'n probleem veroorsaak nie.
  12. "Beskerm jou Privaatheid." Kaspersky PLUS beskerm ook jou privaatheid deur die volgende:
    • "Data Leak Checker." Soek aanlyn of enige inforamsie wat aan enige van jou rekeninge gekoppel is dalk uitgelek het.
    • "Private Browsing." Kaspersky keer dat websites data van jou bymekaar maak wanneer jy hulle besoek.
    • "Password Manager." Kaspersky word gebruik om al jou wagwoorde te stoor sodat dit nie hoef ingesleutel te word op webtuistes nie.
    • "Webcam en Mic Control." Maak seker dat net applikasies vertrou deur Kaspersky jou toestelle gebruik.
    • "Stalker Detection." Kaspersky beskerm jou teen aktiwiteite wat uitgevoer wil word deur applikasies op jou rekenaar wat jy nie magtig nie, of wat toegang wil kry tot jou rekenaar se “location” settings, boodskappe, en ander gevare wanneer jy sosiale netwerke besoek.
    • "Violation Control." Kaspersky soek en vind programme op jou rekenaar wat gebruik kan word deur instansies om jou persoonlike data en of rekenaar skade aan te doen.
    • "Anti-Banner." Kaspersky word gebruik om "pop-ups" en banners op websites te blok.
    • "Unwanted App Installation Blocker." Kaspersky keer dat ekstra applikasies afgelaai word tydens die installasie van sagteware waarvan jy nie bewus is nie.
    • "Kaspersky VPN." Kaspersky Plus bied ook nou vir ons kliente 'n volledige onbeperkte VPN ingesluit in die sagteware! Hoe beskerm 'n VPN jou?
      1. 'n VPN steek jou IP Adres weg sodat jou internet spore nie sigbaar is nie, wat maak dat dit moeiliker is vir mense wat skade wil aanrig om jou aanlyn op te spoor.
      2. Jou "location" settings is ook nie meer sigbaar na buite nie, wat beteken dat jou internet data gestuur en ontvang word en deur 'n geslote kanaal beweeg wat deur Kasperky verskaf en beskerm word.
      3. Deur gebruik te maak van 'n VPN kan "hackers" nie jou data wat jy stuur en ontvang, gebruik nie.
      4. Die gebruik van VPN sagteware was nie in die verlede baie gewild nie, omdat dit nuut was en baie duur was om aan te koop. Individue het dit ook afgeskiet as onnodig, maar deesdae is dit so maklik om jou data te bekom, selfs met 'n slimfoon dat die gebruik van BEHOORLIKE beskerming 'n absolute moet is. Kaspersky maak dit nou maklik om jou rekenaar EN data te beskerm alles in een!
    • "Adware remover." Kaspersky verwyder adware in jou gekose internetblaaier.
  13. "Safe Browsing." Kaspersky maak seker dat alle webwerwe wat jy oopmaak het nie enige virusse, "Phishing" of "Crypto scams" op nie.


Bestel Kaspersky Plus

Kliek gerus op die onderstaande "Link" om jou bestelling te doen. Die pryse is op die Bestelvorm asook ons bankbesonderhede. Jy kan ook jou bewys van betaling oplaai saam met jou bestelling. Maak asb seker dat jou bewys van betaling in .pdf formaat is.
Kliek hier om Kaspersky Plus te bestel