Wenke |
* Het u geweet dat u foto's van lidmate in Winkerk kan
insit? Vir meer besonderhede sien die hulp lêer van Winkerk Plus onder die afdeling
"Indeksbalkie - Gesin"
* Het u geweet dat u nou met Winkerk 6.4 kan toets of 'n
lidmaat se ID nommer 'n gedige ID nommer is?
* Het u geweet dat u met Winkerk 6.4 SMS'e aan lidmate kan stuur d.m.v. BulkSMS.
* Ek kry 'n "Run Time Error" wanneer ek lidmate skrap. Hoe maak ek dit reg?
Klik op die "Link" hieronder of gebruik sommer die opsomming van die inligting onder die "Link" wat van Microsoft se webwerf af kom.
http://support.microsoft.com/kb/922849
Word
2007
To disable this
restriction in Word 2007, change the value of the FileOpenBlock subkey. To do
this, follow these steps:
|
1. |
Exit
Word. | ||||||
|
2. |
Click
Start, click
Run, type regedit in the Open
box, and then click OK. | ||||||
|
3. |
Locate and then
click the following registry subkey: HKEY_CURRENT_USER\Software\Policies\Microsoft\Office\12.0\Word\Security\FileOpenBlock If the
FileOpenBlock subkey does not exist, you must create it. To do this, follow
these steps:
| ||||||
|
4. |
After you select
the subkey that is specified in step 3, locate the DWORD value.
You may check for
the different DWORD values in the "More Information" section of this article
based on the version of Word that you are running. | ||||||
|
5. |
Right-click the
DWORD value that you want, and then click Modify. | ||||||
|
6. |
In the
Value
data box, type 0, and then click OK. | ||||||
|
7. |
On the
File menu, click
Exit to exit Registry
Editor. |
Hoe om met Microsoft Word "Mail Merge" te
doen. Kry volledige instruksies op Microsoft se webwerf by die volgende link:
http://office.microsoft.com/en-us/help/HA010349201033.aspx
Organon Report Generator (Voorafopgestelde
voorbeeld verslae wat die program opgstel is.)
Klik hier om af te laai
Acrobat Reader
Neem asseblief kennis dat u "Adobe Reader" gratis kan aflaai van die Internet.
Die webwerfadres is as volg : http://www.adobe.com/products/acrobat/readstep2.html
Foxit Reader
CutePDF Writer
'n Maklike manier om PDF dokumente mee te skep is om gebruik te maak van 'n programmetjie
wat u gratis van die internet af kan aflaai. Dit staan bekend as CutePDF Writer. U kan dit
dit by die volgende webwerf vind:
http://www.cutepdf.com
Die volgende 3 lêers is al 3 .PDF dokumente. Wanneer daar op die "Hotspot"
geklik word begin Windows onmiddellik om die PDF lêer oop te maak. Dit kan nogal 'n lang
prosedure raak veral as u 'n stadige internet konneksie het.
ONS BEVEEL AAN: Moenie op die "Hotspot" klik
nie, maar Regsklik op die "Hotspot" en kies die "Save Target As" opsie
om die .PDF dokument op jou hardeskyf te stoor.
Organoniser Hulp Module
Die Organoniser hulp is beskikbaar om hier af te laai. Indien u nie oor die Acrobat Reader
beskik nie kan u gratis aflaai van die webwerf wat hierbo genoem word.
Organoniser Hulp Module
(Regsklik op die "Hotspot" en kies die "Save Target As" opsie om op
jou hardeskyf te stoor.)
Wenk om met Quickbackup na 'n Memory Stick te
skryf.
Regsklik hier en
kies "Save Target As" om te stoor op jou hardeskyf
Wenk om met Quickbackup te "Restore" vanaf 'n Memory Stick.
Regsklik hier en
kies "Save Target As" om te stoor op jou hardeskyf
Die stuur van SMS'e met Winkerk 6.4 en BulkSMS
Regsklik hier en kies "Save
Target As" om te stoor op jou hardeskyf
Moontlike foute wat met BulkSMS kan ontstaan.
BulkSMS het die volgende inligting onder ons aandag gebring. Gemeentes wat
van meer as 1 rekenaar af SMS'e wil stuur moet vir elke rekenaar 'n aparte
"account" hê, of van hulle "Sponser" funksie gebruik maak. Sien hulle
aangehegte verduideliking van die probleem.
Regsklik hier en kies
"Save Target As" om te stoor op jou hardeskyf
Lees ook die inligting op hulle webwerf. http://bulksms.2way.co.za/w/sponsor_credits.htm