![]() |
TikPRET |
| TikPRET is 'n Afrikaanse Leer - My - Tik program vir kinders van 6 tot 106 jaar. | Die program beskik o.a. oor 'n ingeboude evalueringsfasliteit waarmee die leerder sy/haar eie mikpunte kan stel en die program toets dan werklike prestasie teenoor die mikpunt. |
| Die regte vingers waarmee die betrokke sleutels gedruk moet word, word grafies met elke les vir die leerder vertoon. | ![]() |
| Die program beskik ook oor twee speletjies waar die tikvaardighede op 'n prettige manier ingeoefen kan word. |