Produkteproducts

Tuisblad Wenke Opgraderings Nuusflits Kursusdatums Opvoedkundig
Maxi SMS Kenmerke

Winkerk Plus

Kenmerke

Winkerk Plus word landswyd deur reeds meer as1200 gemeentes gebruik.  Hierdie uiters kragtige program stel gemeentes instaat om hulle bediening werklik te optimaliseer. Tweetalige program
Persoonlike besonderhede van lidmate
Lidmaatskap besonderhede
Hantering van lidmate se meelewing
Hantering van verskillende kleingroepe
Sekuriteitsfunksies in die program
Fotos van lidmate
Argief en Tydelike Argief funksies
Bevat 'n volledige kategese module
Erediensregister
Verlofregister vir amptenare
Bateregister
Opstel van eie verslae
Uitvoer van verslae na verskeie lêerformate
en baie ander funksies.

VDM Plus

Kenmerke

VDM Plus is 'n dagboek gebaseerde program om alle administratiewe take van die predikant te hanteer.

Optimaliseer & Organiseer u bediening
Ontwikkel vir die toegewyde predikant.

Meer oor VDM Plus

Koppel aan Winkerk Plus
Tweetalige program
Aanteken van gesprekke met lidmate
Aanteken van preke, bybelstudies ens.
Biblioteek stelsel
Logboek stelsel
Bateregister
Korrespondensieregister
en vele ander funksies

Organoniser

Kenmerke

Organoniser is 'n program waarmee die gemeente kalender of jaarprogram mee opgestel en uitgedruk kan word. Kalenders kan in verskillende tale, insluitende Afrikaans, gedruk word.

Finkerk Plus

Kenmerke

Finkerk Plus is 'n boekhouprogram wat spesifiek ontwikkel is vir kerke se boekhouding. Hierdie program bevat funksies, soos bv. 'n direkte koppelvlak met Winkerk Plus, wat 'n sterkpunt van die program is. Tweetalige program wat spesifiek vir die kerk se boekhouding ontwerp is.
Maklik om te gebruik. (Boekhou ervaring is nie 'n voorvereiste vir die gebruik van die program nie.)
Ouditverslae sowel as bestuursverslae vir die kerkraad kan gedruk word..
Opstel en uitdruk van begrotings.
Direkte koppelvlak met lidmate in Winkerk Plus.
Program kan begrotings of beloftes op lidmate hanteer.
BybelPRET Kenmerke
Academix Kenmerke