Hoe om by ons te kom
Van Johannesburg af:
Neem N1 na Pretoria, ry verby John Vorster-afrit,
neem Bothalaan afrit.
Draai links in Bothalaan, by die robot.
Hou reguit aan in Bothalaan, vir ongeveer 3.5km, draai links in Langebrinkstraat.
Ry 350m aan, NG Lyttelton is aan u linkerkant.
Van Pretoria via N1 snelweg.
Neem N1 van Pretoria af, ry verby R21 afrit, neem
Bothalaan afrit.
Draai regs in Bothalaan, by die robot.
Hou reguit aan in Bothalaan, vir ongeveer 3.5km, draai links in Langebrinkstraat.
Ry 350m aan, NG Lyttelton is aan u linkerkant.
Van Pretoria middestad
Ry na die Fonteine-sirkel.
Neem Johannesburg-uitgang uit sirkel (behoort 3e uitgang te wees)
Hou reguit met hierdie pad aan. U gaan verby die Fonteinedal Terrein aan u linkerkant.
Hou steeds reguit vir 6km. Draai regs in Langebrinkstraat.
Ry 350m aan, NG Lyttelton is aan u linkerkant.
|