Academix
vir jou kind se akademiese
vordering.
Klik
hier om 'n "Powerpoint
Presentation" af te laai
|
Academix
visuele persepsie en
Ontwikkelingsleesprogram
- Spel- en woordbou oefeninge.
- Konsentrasie- en geheue oefeninge.
- Fasiliteit om lesse self te wysig
of om eie nuwe lesse self by te voeg
- Nege verskillende Leestegnieke.
- Oogspanwydte- en
Oogbewegingsoefeninge.
|
|
Academix
is 'n Tweetalige Laerskool en/of Hoërskoolprogram.
| Die doel
van Academix is om die algehele akademiese vordering by leerlinge in al
hulle vakke te bewerkstellig. Daar word van verskillende
visuele persepsie oefeninge gebruik gemaak wat ondersteunend tot die
leesaksie is, asook van 'n wye verskeidenheid leestegnieke om die doel
te bereik. |
| Leestegnieke sluit o.a. in: |
Na elke
leessessie roep die program outomaties 'n skerm op om die begrip van
die leerling te toets. Beide die leesspoed en begrip word in
die databasis gestoor vir latere verwysing.
|
| Progressiewe Lees |
| Oogbewegingslees |
| Fiksasielees |
| Merklees |
|
Speletjies
sluit o.a. ou bekendes soos Hangman
in beide Afrikaans en Engels in.
 |
Die
gebruikersvriendelike hoofskerm lyk soos volg: (In die Engelse deel van
die program word die byskrifte in Engels vertoon.)
 |
Elke prentjie verteenwoordig
'n subskerm met verskillende keuses.
Die keuses is:
Pret met Kleure, Pret met Vorms, Pret met Prente, Pret met Letters,
Pret met Syfers, Pret met Woorde, Pret met Sinne en Pret met Stories.
|
|
Academix
opgradering
Alle gebruikers wat nog nie weergawe 1.0.0 van Academix het nie, kan
die opgradering hierlangsaan gratis aflaai en installeer. Die
opgradering is ongeveer 3.0 mB groot.
Hierdie is nou die finale weergawe. |
Academix
weergawe 1.0.0
|
| BybelPRET |
Kenmerke |
| TikPRET |
Kenmerke |
Academix is
beskikbaar by Info - Edu self:
Tel: +27 12 664-3465

|
Academix is ook
beskikbaar by enige takkantoor van Infokerk. Sien asb ons Tuisblad vir
telefoonnommers. Academix kan ook vanaf ander handelaars en
agente bekom word. |