Kursusdatumsnews

Tuis Wenke Opgraderings Produkte Opvoedkundig Nuusflits
Kursusdatums vir 2010
stoneage.jpg (14144 bytes)  

Winkerk Plus kursusdatums:

Die kursusdatums vir kursusse wat in Pretoria aangebied word is soos volg:

Datum Tipe Kursus Koste
Roete na NG Kerk Lyttelton
Google Maps
24 Feb Winkerk Plus – Oorsigtelike kursus Gratis + R50 etegeld per persoon
24 Mrt Winkerk Plus – Oorsigtelike kursus Gratis + R50 etegeld per persoon
LW: Alle Finkerk Plus kursusse in Pretoria word deur Mnr Neels Nothnagel van
CPN Fin Rekenmeesters aangebied.
U kan hom gerus direk kontak (082) 324-1949 om 'n afspraak met hom te maak.

Kursusse word op 'n een tot een basis aangebied by die gemeente self. Gemeentes is self verantwoordelik om mnr Nothnagel se kostes vir die kursus asook sy reiskoste te betaal.
Kursusse in die Weskaap vir 2010.
Datum Plek Tipe Kursus Koste
27 Jan Simonstad Winkerk Plus Oriëntering R80 p.p verversings en middagete
24 Feb Simonstad Winkerk Plus - Opvolg R80 p.p verversings en middagete
15 Mrt Simonstad Finkerk Plus R550 per persoon ete ingesluit
24 Mrt Simonstad Winkerk Plus Oriëntering R80 p.p verversings en middagete
19 Apr Simonstad Finkerk Plus R550 per persoon ete ingesluit
21 Apr Simonstad Winkerk Plus - Opvolg R80 p.p verversings en middagete
26 Mei Parow Winkerk Plus - Oorsigtelik Word deur Parow Panorama gereël
Vir kursus besonderhede en inskrywings kontak asb vir Ds Danie Batt by (021) 786-3847 of (082) 378-8865.
U kan hom gerus ook kontak vir kursusdatums in die Suid-, Oos- en Noordkaap.
 LW: Die aanbieding van kursusse in die Oos-Kaap en Noord-Kaap is onderhewig aan genoeg belangstelling. Daar moet ten minste 25 inskrywings vir Winkerk wees en 5 inskrywings vir Finkerk voordat die kursusse aangebied kan word.
Kursusse in OVS vir 2009
Datum Plek Tipe Kursus
23 Mrt Bothaville Winkerk Plus Oorsigtelike Kursus
4 Mei Bloemfontein Winkerk Plus Oorsigtelike Kursus
11 Mei Bethlehem Winkerk Plus Oorsigtelike Kursus
 
Vir tye en kostes van kursusse in die Vrystaat moet Ds Jan Els gekontak word. (056) 515-2247 of  (083) 329-1007
Kontak Ds Els ook gerus vir datums en kostes vir Finkerk Plus kursusse.
 
Vir alle kursusse in Natal moet Ds Jamie Rheeder gekontak word.  Tel: (033) 386-6158 of (079) 497-2596
Vir alle kursusse in Namibië moet Ds Milankie vd Walt gekontak word. (061) 27 1694 of  (081) 128 1694
 
Gemeentes kan ons gerus kontak indien hulle Winkerk Plus kursusse op ander datums of plekke as die geskeduleerde datums en plekke verlang. Kostes verbonde aan sulke kursusse beloop R285 per uur met 'n maksimum bedrag van R1450 per dag. Reiskoste @ R2-85 per kilometer (asook tolhekkoste) moet ook betaal word en indien die aanbieder moet oorslaap moet daar ook vir hom of haar plek in 'n gastehuis voorsien word. Kursusse sal slegs aangebied word as daar 'n minimum van 5 persone is wat die kursus gaan bywoon.